Die Kwaai Renoster

R30,00

Add to Wishlist
Add to Wishlist
Category:

Description

’n Klein renoster het ’n moeilike lewe gehad en om homself te beskerm, het hy ’n skild van woede geskep om agter weg te kruip. Die nuuskierigheid van ’n jong impala het hom gelei om met die Wyse Uil te praat, wat die renoster se storie aan hom verduidelik het. Die vriendelike impala het besluit dat hy ’n verskil sou maak.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Die Kwaai Renoster”

Your email address will not be published. Required fields are marked *